Hoërskool Hopefield Skoolfooie, Busfooie en Koshuisfooie beteken ons bied die mees bekostigbare gehalte-opvoeding beskikbaar aan die Weskus. Ons is trots op ons ouers wat gereeld en betyds hul skoolfooie betaal - dit help ons om 'n skool van die hoogste gehalte te onderhou!
Dit is slegs moontlik om u kind met n blink toekoms te sien matrikuleer as u 'n belegging maak in u kind se opvoeding!
Ons fooiskedule kombineer skoolfooie, busfooie en koshuisfooie, tesame met bankbesonderhede en betalingsvoorwaardes wat gebied word.
Laaie gerus die HSH Fooiskedule & Bankbesonderhede (PDF) hier af.
Belê elke maand in u kind se toekoms deur betyds u skoolfooie te betaal.