Hoërskool Hopefield - Weskusskool van Keuse

~ HSH Terme & Voorwaardes ~

Terme & Voorwaardes van Hoerskool Hopefield
Hopefield High School acts responsibly.

HSH Terme, Voorwaardes & Vrywarings

Ouers, leerlinge of besoekers moet in ag neem dat hulle alle persele op eie risiko betree, en alle fasiliteite op eie risiko gebruik.

Enige interaksie is onderhewig aan ons verskillende beleide en die Gedragskode (by HSH beskikbaar op aanvraag).

Hierdie webwerf en alle digitale toegang tot HSH is onderhewig aan ons Internetbeleid en webgebruikers gebruik dit op eie risiko.

HSH se finansiële terme en voorwaardes, sowel as die kennisgeetydperke, word uiteengesit in die fooistrukture.