Hoërskool Hopefield - Weskusskool van Keuse

~ Hulpbronne ~

Ouerhulpbronne, personeelhulpbronne, leerlinghulpbronne - hulpbronne vir ouers, hulpbronne vir onderwysers, hulpbronne vir leerders.  Alles wat jy wil weet oor HSH.
Hulpbronne by Hoerskool Hopefield - hulpbronne for leerlinge, leerderhulpbronne, personeel hulpbronne, ouer hulpbronne - HSH help jou

Hulpbronne vir Ouers en Leerders

Die jongste 2019 kalender, roosters, tye en nuusbriewe is hier beskikbaar. As iets skort of verouderd is, laat weet ons asseblief.

Bly ingeskakel om nie 'n enkele slag van die HSH-hartklop mis te loop nie!

2019 Skooltye

Skool Begin vir Almal:
Ma-Vr: om 07:25

Skool Sluit:
Gr R: Ma-Vr at 12:30
Gr 1: Ma-Do at 13:15; Vr at 13:00
Gr 2 & 3: Ma, Wo & Vr at 13:30; Di & Do at 13:15
Gr 4-12: Ma, Wo & Vr at 14:00; Di & Do at 13:45

Loer ook na ons Bustye.

2019 Kwartaaldatums (ingesluit)

Kwartaal 1: 9 Jan - 15 Mrt

Kwartaal 2: 2 Apr - 14 Jun

Kwartaal 3: 9 Jul - 20 Sep

Kwartaal 4: 1 Okt - 4 Des


Sien alle Openbare Vakansiedae hier.