Hopefield High School is oorvolskryf dus moedig ons u aan om so gou moontlik aansoek te doen (sien aanlyn-applikasie hieronder) of kontak ons by die HSH kontakbesonderhede ook hieronder verskaf.
As u Hoërskool Hopefield ondersoek om moontlik aansoek te doen, sien gerus ook ons Prospektus (PDF).
Tel: 022 723 0040
Fax: 022 723 0369
Adres: Stasiestraat 5, Hopefield / Posbus 23, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
E-pos: hsh @ sandveld .net
Facebook Algemene Groep: Hopefield Hoërskool Algemeen
Facebook Geslote Groep: Hopefield Hoërskool (Offisieel)
Instagram: hs_hopefield
Youtube: @hoerskoolhopefield978
Webmeester: Website Silk
Die aansoektydraamwerk vir die volgende jaar volg:
Die aansoektydraamwerk vir die volgende jaar volg (aanlyn aansoeke alleen):
Doen asseblief so spoedig en volledig as moontlik - en binne die tydsraamwerk - aansoek aanlyn by WKOD webwerf om te verseker dat u aansoek oorweeg sal word. Aangesien ons 'n oorvloed van aansoeke ontvang, neem die keuringsproses (wat teen diskriminasie waak) faktore soos die volgende in ag: natuurlike voedingsgebied van HSH, opvoedingstaal, prestasies, busroetes en koshuisaansoeke. Slegs as 'n plek sou oopgaan in 'n graad gedurende die skooljaar, mag laat aansoeke oorweeg word.
Hulpbronne wat benodig word voordat die aansoekproses kan begin:
Hou die volgende inligting gereed op u rekenaar/slimfoon voor u die aansoek aanlyn voltooi:
Die WKOD dring aan op aanlynaansoeke deur middel van hul aansoekwebblad.
Maak gebruik van hierdie skakels: