Hopefield se skool is toeganklik vir die hele Weskusgebied via koshuise en ons veilige, bekostigbare skoolbusdiens met ons unieke handelsmerk.
Klik op die skakels by elke dorp om 'n kaart te besigtig en aanwysings te bekom. Die skedule verander gedurende eksamentyd (skool dan van 08:00 - 13:00).
Ons HSH-busse reis daagliks vanaf:
HSH-Busdokumente om af te laai: