Ons is trots op ons HSH Leerlingraad - hier is van ons prefekte voor die skool se hoofingang

Prefekte by HSH

Hoërskool Hopefield se leierskap en dissipline word ondersteun deur die Koshuis, Laerskool en Hoërskoolprefekte. Koshuis- en skoolprefekte dra almal balkies wat hul posisie aandui.

Die prefekte by HSH se koshuise

Koshuisprefekte 2026

De Villiers Cloete is die Huis Walters Seunskoshuis se hoofseun.

Die res van die Seunskoshuis se prefekte is: Joshua Schereka, Ewout Oosthuizen, Shaundré Lewaks, Dyllon Dempers & Peter Miggel.

Huis Eureka Meisieskoshuis se hoofdogter is Jané Muller.

Die res van die Meisieskoshuis se prefekte is: Cristy Gillespie, Masego Monama, Lianel Burger, Lethu Mqulwana & Zolee Vorster.

Die laerskoolprefekte by HSH

Laerskoolprefekte 2026

Die laerskoolhoofseun is Zade Blauuw en die laerskoolhoofmeisie is Carys Breedyk.

Die ander laerskoolprefekte is: Anika Basson, Lara September, Gabriella Viljoen, Zarah Williams, Luther Maarman, Xavier Julies & Brady McDonald.

Klaskapteine wissel weekliks in Grade 1-3. Nuwe klaskapteine word kwartaalliks in Grade 4, 5 en 6 aangewys om verskeie leerlinge die kans te gun om hul leierseienskappe te ontwikkel.

HSH se onderhoofseun en onderhoofmeisie

Hoërskoolprefekte 2026

Thehan Barnard & Katryn Dixon is onderskeidelik die hoofseun & hoofdogter van HSH. Chloé Henning & Wikus Redelinghuys is onderskeidelik die onderhoofdogter & onderhoofseun van HSH.

Die res van die leerlingraad: Devilliers Cloete, Karissa Ludick, Heinrich Koegelenberg, Lienke Nel, Wijan Kotze, Tshegofatso Ngwatle, Hendrik Smit, Chanel van Niekerk.

Graad 11-prefekte: Shezelle Burger, Alex Alberts, Jeanine Jordaan, Ricardo Grootboom, Jayda Peters, Jaylin Peters, Dyllon Dempers, Glaygan Joseph.

Graad 10-prefekte: Izabella Schnetler, Jack Slabber, Ariana Veotte, Caleb James, Ave Khuselo, Christijan Opperman.

Graad 9-prefekte: Ilé de Beer, Tailoh Florentino, Madison de Wit, Eloff Schwartz.

Graad 8-prefekte: word eers na 'n paar maande by HSH verkies.