Hoerskool Hopefield - skryfbehoeftes, voorraad en benodigdhede om te koop vir skool.

Skryfbehoeftes

HSH verskaf 'n lys van skryfboeke en skryfbehoeftes wat elke jaar per Graad benodig word. U kan die nodige skryfbehoeftes by enige winkel of bron aankoop.

Leerders moet asb. al hul boeke en skryfbehoeftes teen die eerste dag van skool hê.

Die boek-benodigdhede vir Graad R tot 3: Ouers hoef niks aan te koop nie; 'n vaste bedrag word aan die skool betaal en die onderwysers koop en trek die boeke self oor. Sien asseblief die relevante lyste vir kostes.

Laai gerus die volledige Kontrolelys van Graad R - 12 Skryfbehoeftes & IGO benodigdhede (PDF) hier af.